Tuis Foto's Kampeer Ligging Tariewe Kontak Ons   4x4 Roete

Tuis  |  4x4 Roete  |  Kampeerterrein  | Foto’s  |  Ligging  |  Skakels  |  Kontak Ons


Webblad ontwerp en onderhou deur Creative Solutions


Tuis

4x4 Roete

Kampeer

Foto’s

Ligging

Tariewe

Kontak Ons

Tuis   4x4 Roete  Kampeer Foto's Ligging Tariewe Kontak Ons

GPS

S 32° 26.383’

E 18° 56.551’


BESPREKINGS TERME & VOORWAARDES


Geen bespreking sal as bevestig beskou word voordat 'n 50% deposito op bankstaat reflekteer, of in kontant betaal is, binne 2 dae na bespreking gemaak is nie. By versuim hiervan, sal die bespreking as gekanselleer beskou word.

Indien bespreking minder as 2 dae voor aankoms gemaak word, sal telefoniese / E-pos voorwaardes van sodanige bespreking geld. Kansellasie terme en voorwaardes sal geld soos normaal.


KANSELLASIE TERME & VOORWAARDES


Enige kansellasie sal aan die volgende fooie onderhewig wees, betaalbaar deur die kliënt:


Kansellasie minder as 21 dae voor aankoms = geen terugbetaling van deposito.

Kansellasie minder as 7 dae voor aankoms = 100% van besprekingswaarde.