Tuis Foto's Kampeer Ligging Tariewe Kontak Ons   4x4 Roete

GPS

S 32° 26.383’

E 18° 56.551’


Tuis  |  4x4 Roetes  |  Kampeerterrein  | Gallery  |  Ligging  |  Skakels  |  Kontak Ons


Webblad ontwerp en onderhou deur Creative Solutions


Tuis

4x4 Roete

Kampeer

Foto’s

Ligging

Tariewe

Kontak Ons

Tuis   4x4 Roete  Kampeer Foto's Ligging Tariewe Kontak Ons

Alle besprekings is onderhewig aan ons Terme en Voorwaardes.


Chalet: (Drie ster Toerisme Raad Gradering) Max 6 Persone


20 Desember – 3 Januarie, asook alle Lang Naweke

min. tarief R1700/nag tot 4 persone; 5-6 persone normale tarief


Gewone Naweke en Skoolvakansies: (Min 2 nagte oorslaap) - Lang Naweke: (Min. Volle naweek)


Gewone Naweke en Skoolvakansies Tarief:

R1200 / nag - tot 2 persone (kinders ingesluit) – 1 slaapkamer en-suite

R1500 / nag - tot 3 persone (kinders ingesluit) – 2 slaapkamers en-suite

R1700 / nag - tot 4 persone (kinders ingesluit) – 2 slaapkamers en-suite

R1875 / nag – tot 5 persone (kinders ingesluit) – 3 slaapkamers en-suite

R2250 / nag – tot 6 persone (kinders ingesluit) – 3 slaapkamers en-suite


Mid-Week chalet spesiale tarief: (Buite Skoolvakansies en Lang Naweke)

Normale tarief minus 15% (min. 2 nagte, anders geld normale tarief)


Aankoms vanaf 14h00 - Vertrek voor 10h00

Jammer, geen troeteldiere



Luukse Kamers: (Drie ster Toerisme Raad Gradering) Max 2 Persone

En-suite badkamer; Kitchenette; Lugreëling; TV; Privaat stoep met ingeboude braai (onder dak)


Gewone Naweke en Skoolvakansies: (Min 2 nagte oorslaap) - Lang Naweke: (Min. Volle naweek)


Gewone Naweke en Skoolvakansies Tarief:

R800 / nag - tot 2 persone (kinders ingesluit)


Mid-Week Luukse Kamer spesiale tarief: (Buite Skoolvakansies en Lang Naweke)

Normale tarief minus 15% (min. 2 nagte, anders geld normale tarief)


Aankoms vanaf 14h00 - Vertrek voor 10h00

Jammer, geen troeteldiere



Kampeer:


Gewone Naweke en Skoolvakansies: (Min 2 nagte oorslaap) - Lang Naweke: (Min. Volle naweek)


Volwassenes

R130/p/p/n

Kinders (2 – 11 jaar)

R90/p/p/n

Kinders (onder 2 jaar)

Gratis


Maksimum 6 persone (1 gesin) + 1 voetuig per staanplek

Aankoms vanaf 14h00 - Vertrek voor 11h00

Jammer, geen troeteldiere.



4x4 Roete:

R250 per voertuig.



Ons het nie ‘n kiosk nie maar bied die volgende te koop aan:

Marcuskraal 4x4 Plakkers - R 10-00

Marcuskraal Pette - R 75-00

Hout - R 25-00

Ys - R10


Tariewe geldig van 01 Maart 2018 – 28 Februarie 2019