
GPS
S 32° 26.383’
E 18° 56.551’
Tuis | 4x4 Roete | Kampeerterrein | Foto’s | Ligging | Skakels | Kontak Ons
Tuis
4x4 Roete
Kampeer
Foto’s
Ligging
Skakels
Kontak Ons
Die nuutgevestigde kampeerterrein bied grasperkbedekte terrasse, 'n oorvloed skadubome en besonder netjiese en skoon badkamergeriewe. 'n Swembad verskaf lafenis teen die hitte. Alle kampeerplekke is voorsien van elektriese kragpunte.
Skottelgoedwas-
Om te verseker dat alle besoekers 'n aangename kamp-
Die huidige tarief is R160 per staanplek per dag (2 persone + 1 voertuig ingesluit),
met ‘n bybetaling van R60 per persoon per dag vir elke ekstra persoon tot ‘n maksimum
6 persone per staanplek. R30 per persoon per dag vir nie-
